Vuurklip
Joop Dullaard se gedigte, limericks en foto's.
Diller ve Ülkeler: DMOZ arşiv kayıtları ve alt kategoriler.
Joop Dullaard se gedigte, limericks en foto's.
Afrikaanse liefdesgedigte van AG Visser, C Louis Leipoldt en Eugene Marais.
'n Vyftal liefdesgedigte deur die Afrikaanse skrywer, AG Visser.
Nuus oor die nuutste Afrikaanse boeke. Skakels na boekwinkels. Besprekings oor die toekoms van Afrikaans.
Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek.
Suid-Afrikaanse sanger. Resensies, foto's en kontakdetails.
Afrikaanse sangeres van luistermusiek.
Kombinasie van Afrikaans kunstenaars en hul musiek.
Sanger van Afrikaanse boeremusiek
Afrikaanse/Engelse christelike sanger. Video's, produkte, besprekings.
Musiekfees aangebied deur NHK se Windhoek-gemeente. Program, galery en kontakinligting.
Skilder van Afrikatonele, blomme en stillewes.
Weeklikse joernaalprogram op SABC. Foto's uit afgelope week se program.
Betaalkanaal op M-NET met allerlei gesinsprogramme. Beskrywing van programme.
Dowwe Dolla - kom kliek jou muis
Humoristiese Afrikaanse vermaaklikheidsgroep.
Amptelike werf met staaltjies, grappies en biografiese inligting.
Soekenjin vir webwerwe in Afrikaans. Tans meer as 10 000 bladsye.
Vrye ensiklopedie waarvan die inhoud deur vrywilligers saamgestel word, gepubliseer ingevolge die GFDL-lisensie.
Nuttige lys van 'Afrikaans oppie Net' skakels.
Vind 'n regsfirma, slaan na, kwelvrae en artikels.
Skakellys met kategorieë.
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.